spacermarita van der vyver  spacerfrench
 
  homebiographybooksreviewsinterviewsawardsphotosblog
   
   
 
Adults spacergo to Children & Youth children

entertaining angels

Griet skryf 'n sprokie, Tafelberg, 1992

Griet skryf ’n sprokie deur Marita van der Vyver is onteenseglik een van die bekendste én mees opspraakwekkende boeke in Afrikaans!

kalaharispacerlees meer more

entertaining angels

entertaining angels

Entertaining Angels, Tafelberg, 1994

Griet’s life is on a downward spiral. She’s lost her baby, her husband has thrown her out and her suicide attempt is thwarted by a cockroach – yet her sense of humour remains intact.

french review French Résumé

Now available as an e-book on kalahari

kalaharispacerlees meer more

dinge van 'n kind

Dinge van 'n kind, Tafelberg, 2000

Stick with me, baby.  Ek kan nie belowe dat ek jou famous sal maak nie.  Maar jy sal fun hê langs die pad.”

Met dié woorde lei die mooi, rebelse Dalena van Vuuren haar nuwe vriendin, Mart Vermaak, ‘n wêreld in waaroor ordentlike tierermeisies net in die donker fluister. 

kalaharispacerlees meer more

childish things

 entertaining angels

Childish Things, Tafelberg, 1996

What can you say about the seventies – except to wish you hadn't been there? The sixties produced hippies and sex, the eighties yuppies and money. But the seventies? Disposable fashion, disposable dances, disposable music. And disposable lives in the warm country where I grew up . . .

french review French Résumé

Now available as an e-book on kalahari

kalaharispacerread more more

wegkomkans

Wegkomkans, Tafelberg, 1999

Tien vriende wat oor ‘n tydperk van tien jaar byeenkom – en onder andere emigrasie, spermtellings, oudword en seksuele frustrasie bespreek – is die spil van hierdie roman. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtings en ontnugteringe; in die verraderlikheid van die hart.

kalaharispacerlees meer more

breathing space

Breathing Space, Penguin, 2000

It's 1985 and on South Africa's beautiful West Coast, ten friends get together – a chance to escape, a moment's breathing space, but the weekend strikes sparks that will smoulder for years to come...

french review French Résumé

kalaharispacerlees meer more

griet kom weer

Griet kom weer, Tafelberg, 2001

Dié roman, tien jaar na die blitsverkoper Griet skryf 'n sprokie, beeld 'n ryper maar nog net so warmbloedige Griet. Sy is intens verlief ...

kalaharispacerlees meer more

travelling light

Travelling Light, Penguin, 2005

Love can be tough, especially starting again on the wrong side of forty. So when Griet Swart falls for a beautiful Italian puppeteer, she is plagued by doubts and demons – not to mention her noisy, nosy sisters.

french review French Résumé

kalaharispacerlees meer more

vergenoeg

Vergenoeg, Tafelberg, 2003

Adéle Bothma kén die wrede woord k-a-n-k-e-r.  Die vernietigende vraat wat haar lyf afgetakel het tot hangborste en vellerige dye van ‘n ou vrou.

Sy verduur gelate die vernederende versorging in haar Victoriaanse huis op Vergenoeg, die plattelandse dorpie aan die einde van ‘n grondpad. 

kalaharispacerlees meer more

there is a season

There is a Season, Double Storey, 2007

Adéle is dying and needs to be brought home. Her two daughters meet up after many years apart, to take care of her in her fading days, in an hold house in the Western Cape village of Vergenoeg.

french review French Résumé

kalaharispacerread more more

die hart van ons huis

Die hart van ons huis, Tafelberg, 2004

Ons is ses wat in die kliphuis woon:  ek en my Franse man Alain, en vier kinders tussen die ouderdomme van drie en sewentien.  Syne, myne, ons s’n.

Dis ons.  Maar dis nie al nie.  In die somer word ons getalle op ‘n daaglikse basis aangevul.

kalaharispacerlees meer more

where the heart is

Where the Heart is, Double Storey, 2006

Readers will relish Where the heart is, Marita van der Vyver’s new book about her life in Provence. They will anticipate a long summer holiday under a sun by Van Gogh – and then the author will kindly, humanely debunk their eagerness, for this is an everyday story about ordinary people in an ordinary house.

kalaharispacerread more more

bestemmings

Bestemmings, Tafelberg, 2005

Bestemmings is 'n kortverhaalbundel met reis as sentrale tema. In feitlik al die verhale is daar karakters op reis – op reis na bestemmings binne en buite hulself.

Nou beskikbaar as 'n e-boek op kalahari

kalaharispacerlees meer more

short circuits

Short Circuits, Tafelberg, 2005

This collection of short stories has travel as the central theme. Most of the stories involve a woman travelling to an exotic destination. Through her travels, she reaches new insight into her life. Van der Vyver skilfully draws you into the world of these sexy and strong modern women.

french review French Résumé

kalaharispacerread more more

stiltetyd

Stiltetyd, Tafelberg, 2006

Die meesleurende verhaal van Hester Human wat haar argitek-man, André, verwyt omdat hy al sy energie in ‘n bouprojek stort – dít net ná hul jongste kind se dood.

Nou beskikbaar as 'n e-boek op kalahari

kalaharispacerlees meer more

time out

Time Out, Tafelberg, 2006

Hester Human, her teenage son and her architect husband spend a year in Provence, renovating their home. But their stay is tainted by the death of their little daughter and sister, killed in a shooting incident just before they left Cape Town, leaving each of them to struggle with their own anguish.

french review French Résumé

kalaharispacerread more more

franse briewe

Franse briewe: Pos uit Provence, Tafelberg, 2008

Tuimel jou hart nog nadat Marita van der Vyver jou met haar boek Die hart van ons huis aan haar lewe in Provence bekend gestel het? Hou dan asem op, want met Franse briewe nooi sy lesers nog 'n keer oor haar drumpel.

Is your heart still racing since Marita van der Vyver introduced you to her life in Provence in her book Die hart van ons huis? Take a deep breath, then, because in Franse briewe she invites readers into her home again.

kalaharispacerlees meer more

koue kos

Dis koue kos, skat. Tafelberg, 2010

Clara Brand is so woedend dat sy in vlamme kan uitbars.  Haar man het haar en hul drie kinders gelos vir 'n jonger, mooier (en natuurlik ook skraler) vriendin - die soort meisie wat nie eens 'n eier kan kook nie.  Clara, 'n kosskrywer en smulpaap, leer geleidelik dat wraak inderdaad 'n koue, koue dis is.

Nou beskikbaar as 'n e-boek op kalahari

kalaharispacerlees meer more

justdessert

Just Dessert, Dear. Tafelberg, 2010

Clara Brand is burning for revenge.  Her husband has left her and their three children for a younger, sexier (and of course also skinnier) friend - the kind of girl who can't even boil an egg.  Clara, a food writer and gourmet, wants to serve them a cold, cold dish.

french review French Résumé

kalaharispacerread more more

somerkos

Somerkos in Provence (met die samewerking van Alain Claisse). Tafelberg,2010

'n Kosboek vol pragfoto's, kookstories, resepte en idees - 'n heerlike mengsel van verbeelding en gesonde verstand, lekkerbekkigheid en praktiese oorwegings, wat die minder én meer ervare kok sal begeester en besiel.

kalaharispacerread more more

ssummerfood

Summer Food in Provence (in association with Alain Claisse). Tafelberg, 2010

A food book filled with fabulous pictures, culinary stories, recipes and ideas - a delicious medley of imagination and common sense, gastronomic treats and everyday practicality, that will delight and inspire both experienced cooks and novices in the kitchen.

french review French Résumé

kalaharispacerread more more

Children and youth
tien vir 'n vriend

Tien vir 'n vriend, Tafelberg, 1987

Om ’n seevakansie by ’n eksentrieke, buierige ou alleen-man deur te bring, is geen opwindende vooruitsig vir ’n meisiekind soos Anita nie. Selfs al reken Rudi, haar jonger broer, die saak het meriete.

kalaharispacerlees meer more

eenkantkind

Eenkantkind, Tafelberg, 1991

Eenkantkind is 'n sensitiewe grootwordstorie en een van Marita van der Vyver, bekende skrywer van Griet skryf 'n sprokie, se heel eerste boeke. Vir Jana voel alles net verkeerd - haar gesig, haar neus, haar nuwe lang, maer meisielyf. Boonop het haar ma weer getrou na haar pa se dood en nou is dinge nie meer dieselfde by die huis nie. Gelukkig is daar mense in die wêreld soos ouma Ella met haar oranje hare en bloedrooi lipstiffie.

kalaharispacerlees meer more

dinge van 'n kind

Die dinge van 'n kind, Tafelberg, 2000

Van die gewilde skrywer van Griet skryf ‘n sprokie kom ‘n grootwordstorie uit die 1970’s waarin elke nuwe lewensles die onskuld verdryf.

kalaharispacerlees meer more

hanna hoekom

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom, Tafelberg, 2002

Gedink Marita van der Vyver skryf deesdae net vir ouer mense (soos in ouer as een-en-twintig)?  Fout!  Hier is die skepper van die immergroen Griet terug by haar eerste liefde, die jeugverhaal, met ‘n storie vir almal wat jonger as een-en-twintig is of voel.

En nou het ons Hanna, ‘n heldin wat beloof om net so diep in lesers se harte te kruip as Griet.  Bekkig, intelligent, verbeeldingryk, en met ‘n ingewikkelde familie:  een stiefpa, een skewe pa, een halfbroer, twee stiefbroers en ‘n mallerige ma.

filmKyk na 'n uittreksel uit die film!

kalaharispacerlees meer more

hanna why

The Hidden Life of Hanna Why, Tafelberg, 2007

Meet Hanna Why – cheeky, intelligent, imaginative, and the next teen writing sensation. Meet Hanna's family- an actor stepfather, a gay father, a detestable halfbrother, two stepbrothers and an eccentric mother who wears paintbrushes in her hair.

filmSee the trailer of the movie !

kalaharispacerread more more

rimpelstories 1

Rimpelstories: Die simpel dinge wat mense mis, Kagiso Education, 2004

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek.

kalaharispacerlees meer more

rimpelstories 2

Rimpelstories: Boomklim, Kagiso Education, 2004

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek.

kalaharispacerlees meer more

mia se ma

Mia se ma
Mia's Mom, illustrated by Piet Grobler, Human & Rousseau, 2005

Dis Mia se verjaardag, maar hoekom is al van haar maatjies bang vir haar ma? Is sy ’n heks, of ’n towenaar, of ’n goeie fee, en kan sy met diere praat en in die lug vlieg?

It is Mia’s birthday party, but why are all her friends afraid of her Mom? Is she a witch and a sorceror - and can she talk to animals and fly on a magic carpet?

kalaharispacerread more/lees meer more

grimm

Die mooiste sprokies van Grimm (Illustrasies Piet Grobler), Human & Rousseau, 2010

Marita van der Vyver het haar persoonlike gunstelinge onder die broers Grimm se sprokies gekies - die bekendstes, natuurlik, maar ook sommige minder bekendes en selfs onbekendes - om te vertaal, af te stof en op te poets. Piet Grobler het elke sprokie op 'n vars en unieke manier geïllustreer. Die gevolg is 'n pragboek wat 'n nuwe geslag van kinders sal betower .

kalaharispacerread more/lees meer more

 
   
website design by h.prothmann